Ons bied lesse in ‘n verskeidenheid instrumente aan. Elke instrument het ‘n eie karakter en ons wil graag vir leerders die geleentheid bied om ‘n instrument te kies wat by hom/haar pas.

Musiekonderrig in verskeie musiekinstrumente