• Praktiese en teoretiese musiekonderrig vir kinders vanaf 8 jaar
• Alle style van klassiek tot modern, jazz of kontemporêr
• Groep of individuele onderrig
• Deelname aan kunswedstryde en eksterne eksamens
• Voorspeelklasse, konserte, optredes en prysuitdelings
• Intreevlak groepe vir Graad 1 leerders
Lesse
Lestye: Lesse geskied na skoolure, volgens skool kwartale.
Maandae – Vrydae: 13.30-18:00
Tydsduur van lesse: 30 minute, 45 minute of 60 minute – 1 maal per week
Kostes: Kontak ons gerus vir meer inligting oor tariewe
Onderwysers
Ons het ‘n bekwame span onderwysers wat passievol is oor musiek en graag hul talente en vaardighede deel.








Instrumente
Ons bied lesse in ‘n verskeidenheid instrumente aan. Elke instrument het ‘n eie karakter en ons wil graag vir leerders die geleentheid bied om ‘n instrument te kies wat by hom/haar pas.

Navrae
Het jy enige vrae?
Stel jy belang om musieklesse te ontvang?
Kontak ons gerus:
Kontak persoon: Alrika Klopper
navrae@monniemusiek.co.za
